JBay Rotary Club Liefdadigheidsgolfdag – Hankey Golfklub 2 Junie 2018
Die Rotary Club Jeffreys Bay hou op die 2de Junie ‘n liefdadigheidsgolfdag op Hankey Golfklub. Die fondse wat ons insamel gaan grotendeels ten bate van die Jeffreysbaai Trauma Sentrum wees…