Welcome To Jeffreys Bay

KUNSGALLERY & PALETTEWORX OPEN BY MR PELL’S HOUSE

[masterslider id=”7″]

Die Oswald Gerber kunsgallery en Paletteworx is op 28 Maart 2019 by Mr.Pels huis in Jeffreysbaai geopen.

In 1865 het Mr. George Pell plot 31 gekoop asook die res van die plaas Klein Zeekoei Rivier. Plot 31 is later ontwikkel en die huis waarop die gaste huis, Mr.Pell’s House staan was die oorspronklike huis waar William Pell gebore is en later gebly het. William Pell het n baie groot rol gespeel in die ontwikkeling van Jeffreysbaai. Sy eerste seun wat gebore is uit sy huwelik met A.Fereira het hy Jeffrey genoem.
Aan die agterkant van die huis is die ou perdestalle van daardie tyd. Die huidige eienaar van Mr. Pells huis, Mev. Annette Herselman het die stalle gerestoureer en goed gedink om n gallery vir Mr. Oswald Gerber te open. Waarna dit as agtergrond gaan dien vir opvolgende verskeie ‘events’ en werkswinkels in verskeie media van kuns.
( Geskiedenis van Mnr. Gerber)
Mnr. Deon Freemantle en n verteenwoordiger van Mayor Horatio Hendricks het  die funksie amptelik geopen. Die gallery/ stalle is n spesiale eer en huldeblyk aan 2 legendes. Mr. Pell en Mnr. Gerber wat in albei gevalle iets besonders vir Jeffreysbaai beteken het, en nog steeds beteken.
Die gallery sal Woensdae – Vrydae tussen 10:00 en 16:00  en Saterdae vanaf 10: 00  tot 13:00 oop wees vir besigtiging.
    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Jeffreys Bay

    Jeffreys Bay Online is your go‑to hub for local news, community stories, and Eastern Cape updates. From breaking headlines to uplifting features, we bring readers the latest events, weather, and lifestyle highlights that matter most to the Kouga region. Our mission is to keep the community informed, connected, and inspired with content that reflects the vibrant spirit of Jeffreys Bay.
    Subscribe to our newsletter
    The latest news, articles, and resources, sent to your inbox weekly.
    Follow us on socials
    SUPPORT JEFFREYS BAY ONLINE! Innovation starts with a spark of inspiration. We rely on your support, whether subscription, donation or advertising, for independence, diversity and quality news and community initiatives.
    © 2025 - 2030 Jeffreys Bay Online. All rights reserved.