Welcome To Jeffreys Bay

OSWALD PIROW GERBER

Die welbekende kunstenaar, Mnr. Oswald Gerber, skilder al vir meer as 60 jaar. Hy was vir 5 jaar n Hoerskool onderwyser en toe daarrna vir 15 jaar n lektor in kuns, aan die Onderwys College in Pretoria. In 1975 het hy en sy familie in St. Ives in Engeland vir n jaar gaan bly ,waarna hy. Met sy terugkoms in Suid – Afrika, voltyds begin skilder het.

In 2000, het Mnr. Gerber vir n hele paar maande op die griekse eiland Paros gewoon en geskilder, vandaar die griekse invloed op baie van sy werke. Oswald het 52 jaar in Pta gebly en daar vele uitstallings gehou, veral in sy geliefde waterverftegniek. Hy is bekend daarvoor dat hy in sy latere jare, verskeie tegnieke en temas beoefen het, vanaf potretstudies in multimedia tot stillewes in pastelle.Die 84 jarige Mnr. Gerber, het 2 jaar gelede Jeffereys baai toe getrek en skilder nog steeds ,opnuut geinspireer deur die Oos- Kaap se natuurskoon.

Palletworx by Mr. Pells house , verwelkom Oswald met die stigting van sy eie gallery in die ou Perdestalle in die ou historiese huis van Mr. Pell. N Retrospeksie van Mnr. Gerber se werk is op die 28ste Maart ten toon gestel , waarna dit in die gallery bly as n permanente uitstalling en agtergrond vir Pallette worx se verskeie “events”, van pottebakkery, chalkpaint en ‘food pairing sessies.

  1. Trots om te sê ek besit ‘n Oswald Gerber skildery! Erfstuk van my Pa, vryskut kunsternaar Andrè du Plessis. Hettie du Plessis Saaiman se oudste broer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Jeffreys Bay

Jeffreys Bay Online is your go‑to hub for local news, community stories, and Eastern Cape updates. From breaking headlines to uplifting features, we bring readers the latest events, weather, and lifestyle highlights that matter most to the Kouga region. Our mission is to keep the community informed, connected, and inspired with content that reflects the vibrant spirit of Jeffreys Bay.
Subscribe to our newsletter
The latest news, articles, and resources, sent to your inbox weekly.
Follow us on socials
SUPPORT JEFFREYS BAY ONLINE! Innovation starts with a spark of inspiration. We rely on your support, whether subscription, donation or advertising, for independence, diversity and quality news and community initiatives.
© 2025 - 2030 Jeffreys Bay Online. All rights reserved.